supported by 75 fans who also own “becoming what we see”
Dit kruip en kruwel, boor in jou bewussyn in met genadelose swerme van ongemaklike riffs en gebruik die negatiewe spasie van die min vokale om oomblikke uitmergelend te maak.
Die eerste 2 is reeds die toegangsprys werd, anemiese gevoel en melodie, met van die sterkste uitvoering in hierdie geur van black metal.
Elke keer wat jy daai tannie op die insekpote se embleem sien, kan jy maar weet jys in vir 'n rit. En met hierdie een sal ek met liefde my stop mis en net aanhou ry. --LD XUL//EXCELSI
On Sannhet’s latest album, produced by Peter Katis (Interpol, The National), their heaving instrumentals have new depth and breadth. Bandcamp New & Notable Jun 19, 2017